Aspatatte

Produkte en dienste vir aspatatte

Loer tussen ons produkte vir gratis stories, voorbeelde en werkskaarte.

Alfabetpret Alles wat jy nodig het vir ‘n beginnerlesertjie!

Bazoo Afrikaanse kleutertydskrif

Bybelbuddies

CD’s en DVD’s

Dierepret

Dramaklasse

Filaflooi Afrikaanse kinderrympies op t-hempies

Leer jou kleinding van geld

Jaarkalender vir kleintjies

Kersfeespret

Kleure

Kindergelofies

Kinderteater

Storieminute: Luisterbegrip vir die Grondslagfase

Loebi die Draak leesklub

Plakkate

Pretpos

Prettige partytjiepakkies

Rekenaarsagteware

Storieklub

Storieminute Begripstoetse vir die Grondslagfase

Syferpret

Teenoorgesteldes

Leer lewensvaardighede met Vita stories

Winterpret

Afrikaanse babaname:

Baba name
Afrikaanse baba
name e-boek
www.rieme.co.za/baba n…

……………………………………………………………………………………………………………….

Annatjie Hanekom, lees- en ontluikende geletterdheidskonsultant en kurrikulum spesialis, skryf die volgende:

“Baie opvoedkundiges en kenners stem saam dat die basis vir geletterdheid voorskools gevestig moet word, want baie, baie vroeg reeds – lank voor skooltoetrede – ontluik die liefde vir stories en boeke spontaan. Basiese kennis, vaardighede, gesindhede en waardes word dan gevestig wat kritiek noodsaaklik is vir onderwysers wat daarop moet voortbou. As die geleentheid verstreke is vir ‘n sekere fase van ontwikkeling, kan ons nie die tyd terugdraai om in te vul wat uitgelaat is nie. Liefde vir lees moet vroeg-vroeg reeds gekweek word – nog voordat die vaardighede daarvoor ontwikkel kan word.”

……………………………………………………………………………………….

Mal oor boeke?

Kleintyd is die perfekte tyd om ‘n liefde vir lees by jou aspatat te kweek. Besoek LAPA-uitgewers se webwerf en kies ouderdomsgepaste leesstof vir jou kleinding. BONUS: Hulle vra geen posgeld nie!

Besoek ons Boekrak

Sukkel jy om ‘n boek vir jou kleinding te kies? Lees persverklarings en resensies by ons Boekrak of vertel ons van ‘n lekker boek by Posbus.

……………………………………………………………………………………….

Kalender

Kliek hier om te gaan loer watter lekker dinge gebeur (in Afrikaans) in jou area.

……………………………………………………………………………………….

Waarom lees?

Daar is niks wat jy ‘n kind kan leer wat soveel blywende waarde sal hê as om ‘n kind te leer lees nie. Maak nie saak hoe arm nie, ‘n kind wat lees, is ‘n bevoorregte kind. Maak nie saak hoe swak die skoolonderrig nie, ‘n kind wat lees is ‘n goed opgeleide kind. Maak nie saak hoe verwaarloos of verlate nie, ‘n kind wat lees is ‘n gekoesterde kind. Maak nie saak hoe vernederend en ontaard die omgewing nie, ‘n kind wat lees het ‘n morele raamwerk. Maak nie saak hoe geïsoleer of verwerp nie, ‘n kind wat lees het baie vriende. Maak nie saak hoe onverdraagsaam ‘n gemeenskap nie, ‘n kind wat lees begryp en verstaan. Maak nie saak hoe gemeen en aggressief ‘n woonbuurt nie, ‘n kind wat lees is ‘n gasvrye kind. Maak nie saak hoe verarm en vernietig ‘n area is nie, ‘n kind wat lees woon in luukse. Maak nie saak hoe dor en karig ‘n huisgesin nie, ‘n kind wat lees word gebul met gulle rykdom. Maak nie saak hoe geestelik verarm ‘n familie is nie, ‘n kind wat lees is ‘n intelligente en ingeligte kind. Maak nie saak hoe onmenslik ‘n gemeenskap nie, ‘n kind wat lees word ‘n menslike kind.

Antjie Krog

……………………………………………………………………………………….

Skoolgereedheid

1919769919.jpg Aan die hand van stories en speletjies ontwikkel ‘n kind vaardighede vir
* gesyferdheid
* geletterdheid
* lewensvaardighede

Basies alles wat nodig is vir Graad 1.

Die onmiddellike terugvoer wat jou kind kry na elke aktiwiteit wat hy/sy voltooi, help om van hom/haar ‘n onafhanklike leerder te maak. Koop dit op Kalahari.net.

……………………………………………………………………………………….

poster-a1-1.jpg

Lees meer

……………………………………………………………………………………….

CD’s en DVD’s op kalahari.net

Kalahari.net het ‘n verskeidenheid Afrikaanse CD’s (stories en/of liedjies) en DVD’s vir kinders beskikbaar. Gebruik enige van die Kalahari.net skakels op Holderstebolder Afrikaanse produkte te bestel.

……………………………………………………………………………………….

Oulike webwerwe

Afrikaanse kinderliedjies

Babymania

Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek, Geestelike Musiek en Kinderliedjies

Haasdas

Jakkals en wolf

Karen Zoid se CD vir kinders Popster

National Geographic inkleurprente

Nieltjie se stories

Alles oor partytjies Alles Afrikaans!

Rainbowkids

Storiewerf bied nog inligting oor kinder- en jeugboeke.

……………………………………………………………………………………….