Laai die bestelvorm hier af.
BYBEL BUDDIES in Afrikaans
Wat is BYBEL BUDDIES?
Die BYBEL BUDDIES reeks bestaan uit 36 Afrikaanse Bybelstories (22 uit die Ou Testament en 14 uit die Nuwe Testament). Die stories word in lekker informele kindertaal vertel deur die bekende akteur, Deon Lotz.
Wat hierdie Bybelreeks so uniek maak, is dat die stories van begin tot einde op mekaar vervolg sodat die groter Bybelverhaal soos ‘n goue draad vanaf Adam en Eva tot by Paulus deur loop. Die kinders kan dus die stories in konteks leer ken en verstaan waar alles inpas. BYBEL BUDDIES vertel ook nie net die stories nie, maar verduidelik die boodskap in die stories aan kinders in hulle eie taal, en aan die hand van praktiese voorbeelde.
Die reeks sluit al 36 stories op CD in, asook ‘n bundel geringbind met 36 inkleuraktiwiteite. Ook beskikbaar in Engels.
Watter stories word in die BYBEL BUDDIES reeks vervat?
- Adam en Eva
- Kain en Abel
-
Noag se ark
- Abraham se seun
- ‘n Vrou vir Isak
- Jakob en Esau
- Josef se broers
- Moses in die mandjie
- Die tien plae
- Die Israeliete in die woestyn 1
- Die Israeliete in die woestyn 2
- Jerigo se mure
- Simson
-
Rut
-
Samuel die profeet
- Dawid en Goliat
- Dawid word koning
- Koning Salomo
- Job
- Jona
-
Daniël se vriende
- Daniël in die leeukuil
-
Johannes die doper
- Jesus se geboorte
- Jesus se kinderjare
- Jesus in die woestyn
- Water word wyn
- Wonderwerke van Jesus 1
- Wonderwerke van Jesus 2
- Gelykenisse van Jesus
- Lasarus
- Saggeus
- Jesus se dood
- Jesus se opstanding
- Die Heilige Gees
- Paulus
Hoe lyk die BYBEL BUDDIES pakket?
BYBEL BUDDIES op CD voorgelees
- 36 stories op 24 CDs in ‘n CD houer
- bundel geringbind met die 36 aktiwiteite
PRYS: R850 (sluit verpakking, aflewering en 14% BTW in)
Laai die bestelvorm hier af en faks saam met bewys van betaling na 021 558 0234.
…………………………………………………………………………………………………………………
BIBLE BUDDIES (English stories and Activities):
The series consists of 36 English stories from the Bible (22 from the Old Testament and 14 from the New Testament). The stories are told in an informal style for today’s modern children by the well-known actor, Deon Lotz.
What makes this Bible series so unique, is that the stories continue from one to the next from beginning to end, so that the “bigger” Bible story runs through like a golden thread from Adam and Eve to the story of Paul. The children can therefore get to know each story in context and understand where everything fits into the bigger whole. BIBLE BUDDIE does not only tell the stories, but also explains the message and meaning behind the stories to the children in their own language, and at the hand of practical examples.
The series include all 36 stories on CD, as well as 36 colouring activities ringbound into a book.
What does the BIBLE BUDDIES set consist of?
BIBLE BUDDIES on CD
* 36 stories on 24x CDs in a CD wallet
* booklet with 36 activities ring bound
Price: R850 (includes packaging, postage and 14% VAT)
Download the order form here and fax with proof of payment to 021 558 0234.

