Dierepret e-boek R60

Help jou kinders om die wonders van die diereryk te ontdek. Die Dierepret e-boek is dit propvol speletjies, templates, maskers, inkleurprentjies en nog vele meer. Die boek is geskik vir kinders van 2 tot 10 jaar (of enige iemand wat jonk van gees is!). Ontvang die boek via e-pos en druk dit soveel keer uit soos wat julle wil! Vind in jou dierepretboek die volgende:

DERTIG dierekaarte

met oorpsronklike, prettige raaisels op! Raai watter diere dit is of gebruik dit om die volgende speletjies te speel: (instruksies word gegee)

  • Diere raai-raai speletjie
  • Geheuespel
  • Diere- stomstreke
  • Sorteringspeletjie

MASKERS

Kry jou hond, kat en hasie masker, en gebruik jou kreatiwiteit en die templates om jou eie voël, beer en varkie- masker te maak!

Kleur pragtige diere prente in.

Verbind die kolle

Teken soos ‘n ‘pro’

met stap vir stap instruksies!

En nog meer…..

Laai ‘n gratis voorbeeld uit die Dierepret e-boek hier af.

Bestel hier