Werfgeld e-boekie R45
Hierdie e-boekie leer jou kleinding van geld. Dit gee speelgeld waarvan julle soveel kan uitdruk as wat julle wil, geld-speletjies en lekker aktiwiteite soos hoe om julle eie spaarvarkie en kasregister te bou!
Kinders van 3 tot 10 jaar behoort dit te geniet.
Laai voorbeelde van jou Werfgeld e-boekie hier af.

