Afrikaanse rekenaarsagteware vir kinders
Al die produkte op hierdie bladsy kan hier bestel word.
Al die produkte hieronder is volledig tweetalig. Kies eenvoudig Afrikaans wanneer jy die program installeer - die inhoud, knoppies en selfs die opdragte sal dan in Afrikaans verskyn.
GetAhead Graad 1
Syfervaardigheid
Optel en Aftrek / Tel / Geld / Getalname / Vorms en baie meer!
Geletterdheid
Aksiewoorde / Diere / Kleure / Insekte / Rymwoorde en baie meer!
Lewensoriëntering
Ek sorg vir my wêreld / Maniere / My liggaam / Veiligheid tuis / Padveiligheid en baie meer!
Temas
Diere / By die skool / Aarde en Ruimte / My liggaam / Ons tuin en baie meer!
Ander produkte:

