Winterpret!
Is julle moeg vir die huis? Is jou kleinding siek? Of dalk is dit net te KOUD om buite te speel? Hier is die oplossing!
‘n Pretpak met aktiwiteite om jou kind op koue en reënerige dae besig te hou.
Koop nou ‘n winteraktiwiteitsboek wat vol prettige aktiwiteite is vir slegs R40 en ontvang dit via e-pos.
Dit bestaan uit oorspronklike aktiwiteite om kinders tussen die ouderdomme van 2 tot 12 jaar vir ure besig te hou.
Vir slegs R40 kry julle onder andere die volgende:
maskers
papierkarretjies
verskeie templates wat julle kan uitdruk en maak
Kry ook kunsaktiwiteite
Maak julle eie vinger-poppekas
Veerpyltjie krieketspel
Tuisgemaakte klei resep
EN NOG MEER!
Laai ‘n voorbeeldaktiwiteit uitdie Winterpretpak hier af.
Voorbeeld bladsye uit die Winterpretpak:
………………………………………………………………………………………………………………

