Hoe bestel ek ‘n boek?

  1. Stuur vir ons ‘n boodskap na admin@holderstebolder.co.za met die volgende besonderhede:

  2. Jou naam en van

  3. Jou e-posadres

  4. Jou posadres

  5. Die name van die boeke wat jy wil bestel

  6. Jou telefoonnommer (opsioneel)

  7. Sodra jy `n bestelling geplaas het en bevestiging van Holderstebolder ontvang het dat die bestelde boeke beskikbaar is, sal ons bankbesonderhede aan jou verskaf word sodat jy ‘n elektroniese of internet-inbetaling kan doen. (As jy nie binne 7 dae ‘n antwoord op jou boodskap/bestelling kry nie, moet jy aanvaar dat ons nie jou boodskap/bestelling ontvang het nie, of dat jy ‘n foutiewe e-posadres deurgestuur het. Kontak ons gerus weer.)

  8. Sodra jy die betaling gemaak het en ‘n bewys van betaling na admin@holderstebolder.co.za gestuur het, word die boeke per gewone pakketpos aan jou gestuur. (Totdat betaling vir bestelde boeke ontvang is, bly laasgenoemde die eiendom van Holderstebolder waarna eienaarskap van die bestelde en betaalde boeke oorgaan op jou.) Jou boeke behoort jou posadres binne 5 werksdae te bereik, tensy jy in die buiteland is.

Custom Search