Buys blink nie uit op skool nie.
Maar toe hy een middag na daardie selle ou skool by die huis aankom, en ‘n groot lorrie voor die deur sien waarop daar staan Sak en Pak Trekdienste, en dit sonder dat sy ma vir hom gesê het hulle gaan trek, besef hy daar is fout. Gróót fout.