groen_is_die_kleur_van_genade.jpg

Groen is die kleur van genade - Marlene le Roux

Vir Mark is die lewe genadeloos, want hy is nie eers in sy eie huis tuis nie. Maar met sy vakansiewerk by die DBV ontdek hy ‘n nuwe wêreld. Hy sien alles meteens deur Tina se groen oë van genade,en hy weet dat daar ‘n nuwe lewe wag…