harry_potter_en_die_skatte.jpg

Harry Potter en die Skatte van die Dood - J.K. Rowling

Harry wag in Ligusterlaan. Die Orde van die Feniks gaan hom kom haal en wegneem sonder dat Voldemort en sy vlgelinge daarvan weet - as hulle kan. Maar wat staan Harry dan te doen? Professor Dumbledore het vir hom ‘n ongelooflik belangrike en skynbaar onmoontlike taak agtergelaat. Hoe gaan hy dit uitvoer?
Die sewende boek in die baie gewilde Afrikaanse reeks vertalings van die Harry Potter-boeke. Kobus Geldenhuys, bekende vertaler en skrywer van draaiboeke toor behoorlik met woorde om hierdie Afrikaanse uitgawe weer net so boeiend en betowerend te maak as die oorspronklike.

Human & Rousseau

Bestel by kalahari.net