maar_my_magtig_moesoek.jpg

Maar my magtig, Moesoek! - Martie Preller

Maar my magtig, Moesoek! is ‘n uiters boeiende verhaal oor vriendskap, uit die pen van die gewilde Martie Preller.
Vandat Moesoek in Aron se lewe gekom het, is niks ooit weer dieselfde nie. Moesoek is buierig en in homself gekeer. Sy koppige stiltes is vir Aron onverstaanbaar, maar hy begin geleidelik agterkom dat Moesoek ‘n geheim wegsteek van wat vier jaar gelede in die Ahmed-gesin gebeur het.

Bestel by kalahari.net