miamalan_sepiester.jpg

Mia Mala Sepiester - Rowan Coleman

Liewe Mia
Ek skryf net om te sê ek dink jy’s wonderlik! Ek kyk jou program elke week. Jy is so gelukkig om saam met Deon le Roux te kan werk (sug). Ek wens ek kon ook ‘n ster wees en na die Skool vir die Kunste toe gaan soos jy.

Liefde Anlie
(jou grootste bewonderaar)

Almal dink my lewe is perfek:
Ek is Mia Malan, sepiekoningin.
Baie meisies wens hulle kon my lewe hê.
As hulle maar net geweet het …

LAPA

Bestel by kalahari.net