onderwereld.jpg

Onderwêreld - Fanie Viljoen

2008 SANLAMPRYS VIR JEUGLEKTUURSILWER

Die verhaal speel af by ‘n elite privaat seunskool waar Greg Owen hoofseun is en Ekhardt, ‘n buitestander, in matriek by hulle aansluit. Reeds met die inisiasie van nuwelinge vorm ‘n band tussen die twee seuns. Die verhaal speel af by ‘n elite privaat seunskool waar Greg Owen hoofseun is en Ekhardt, ‘n buitestander, in matriek by hulle aansluit. Reeds met die inisiasie van nuwelinge vorm ‘n band tussen die twee seuns. Ekhardt erken dat hy ‘n voortreflike rekenaar hacker is en lei Greg in die geheime van die onderwereld in wat hom, onwillekeurig, in ‘n gevaarlike avontuur intrek.

“Hulle weet ek was in hulle systems. Hulle weet wat ek gedoen het.
Hulle weet wie ek is.”
Greg Owen is die hoofseun van ’n privaat seunskool wanneer Eckardt Wilken, ’n buitestander, in matriek by hulle aansluit.
Reeds met die inisiasie van nuwelinge vorm ’n band tussen die twee seuns.

Eckardt erken dat hy ’n voortreflike rekenaar-hacker is en lei Greg in die geheime van die onderwêreld in wat hom, onwillekeurig, in ’n gevaarlike avontuur intrek. Met Eckardt se skielike en geheimsinnige verdwyning begin Greg alles wat hy voorheen as vanselfsprekend aanvaar het, bevraagteken.
Die onderwêreld ken sy naam en roep hom om te kom speel.
Die skrywer het uitvoerige navorsing gedoen oor hacking en dit, tesame met ’n goed geskrewe en gekonseptualiseerde storielyn, maak vir spannende leesstof.

Tafelberg

Bestel by kalahari.net