1994 WENNER VAN DIE SANLAMPRYS VIR JEUGLEKTUUR.
1995 WENNER VAN DIE SCHEEPERSPRYS VIR JEUGLEKTUUR
Op die rugbyveld is Jak Joubert ’n nul op ’n kontrak, maar sy verbeelding is geil en geestig. Om anders te wees, is vreksleg, maar soms is al die sleg die moeite werd.