Roer jou riete, Pampas is ‘n verhaal van ‘n tiener wat weier om sy droom prys te gee. Dis ‘n storie van sukkel, vasbyt en wen!
Van Schaik uitgewers
Bestel by kalahari.net