rralleentuis.jpg

Reënboogrant: Alleen Tuis - Maritha Snyman

Reënboogrant Maats

Shani, Sunette en Dolf is keelvol vir die bouery by hulle huis. Boonop hou Sunette net mooi niks van die smerige ou man wat toesig hou oor die bouwerk nie. Is hy regtig gevaarlik, of verbeel sy en Shani hulle net? En asof dit nie genoeg is nie, kry sunette geheimsinnige briefies waarin lelike goed oor Shani staan …

LAPA

Bestel by kalahari.net