Reënboogrant Tieners
Sunette is oortuig die Meidans was ‘n totale flop. Pierre het mooi netjies in Rachelle se strikke getrap. En dan is daar boonop die moeilikheid met Dolf. Sal meneer Venter ooit glo dat Dolf nie by die Meidans gedrink het nie?
LAPA