rrontvoering.jpg

Reënboogrant: Die ontvoering - Maritha Snyman en Loraine Hattingh

Reënboogrant Maats

Al wat ‘n Reënboogranter is, praat oor die nuwe gym. Dis ‘n groot glaskonstruksie met pers mure en ‘n pienk dak en dit lyk so cool dat almal wil aansluit. Maar dit moet eers wag, want Shani se partytjie lê voor. Sy wéét sommer dit gaan almal se asem wegslaan. Dit gaan ‘n wow wees soos wat min partytjies nog was! Maar dan gebeur daar ‘n verskriklike ding wat die hele Reënboogrant skud…

LAPA

Bestel by kalahari.net