rrpartytjies.jpg

Reënboogrant: Partytjies en penaries - Louise van Niekerk

Reënboogrant Tieners

Shani is moeg daarvoor dat haar ouers haar soos ‘n babatjie behandel. Hoekom mag sy nie na Japie se partytjie toe gaan nie - al die ander kinders se ouers het gesê hulle mag gaan! Sy wat Shani is sal self ‘n plan maak om daar te kom…dis immers haar en Johan se anniversary. Maar dan loop dinge lelik skeef, en Shani en Dolf beland kniediep in die moeilikheid.

LAPA

Bestel by kalahari.net