rrraves.jpg

Reënboogrant: Raves en rugstekers - Louise van Niekerk

Shani is gefassineer deur die geheimsinnige Jacques. Is dat waar wat almal sê - dat hy dwelms verkoop? En Sunette kyk skielik met nuwe oë na Japie. Hoekom het sy nog nooit die sensitiewe ou agter die hardekwas-masker raakgesien nie?

LAPA

Bestel by kalahari.net