rrskelmstreke.jpg

Reënboogrant: Skelmstreke en Kattekwaad

Die Laerskool Reenboogrant gons oor die straatnommerdief. Wie steel soggens voor skool koperstraatnommers in die buurt? Shani is egter te besig om haar veel aan die stories te steur – sy en Liz is vasberade om vanjaar as dirigente vir die interlaer gekies te word. Maar Rachelle het haar eie idees oor Shani-hulle se dirigenteklere – en waar Rachelle is, is daar altyd moeilikheid.

LAPA

Bestel by kalahari.net