vadertjielangbeen.jpg

Vadertjie Langbeen - Jean Webster

Vir baie jare sedert dit die eerste keer as Daddy Long Legs verskyn het, het dit jong lesers se verbeelding aangegryp en is steeds vandag ‘n gunsteling. Vir baie jare sedert dit die eerste keer as Daddy Long Legs verskyn het, het dit jong lesers se verbeelding aangegryp en is steeds vandag ‘n gunsteling. Dit is ‘n verhaal wat gelyktydig vol humor, patos en drama is. Judy, of te wel Jerusha Abbott, is haar lewe lank in ‘n kinderhuis, tot die dag dat sy matriek klaarmaak en ‘n onbekende weldoener haar kollege toe stuur. Sy enigste vereistes: sy mag nie sy naam ken nie en sy moet gereeld vir hom skryf oor haar vordering. En so begin die soms skreeusnaakse briewe van Judy aan die lang maer man, wat sy eendag net skraps gesien, en Vadertjie Langbeen gedoop het.

Dit is ’n verhaal wat gelyktydig vol humor, patos en drama is. Judy, of te wel Jerusha Abbott, is haar lewe in ’n kinderhuis, tot die dag dat sy matriek klaarmaak en ’n onbekende weldoener haar kollege toe stuur. Sy enigste vereistes: sy mag nie sy naam ken nie en sy moet gereëld vir hom skryf oor haar vordering. En so begin die soms skreeusnaakse briewe van Judy aan die lang maer man, wat sy eendag net skraps gesien, en Vadertjie Langbeen gedoop het. Die uiteinde is ’n verrassing en die leser is spyt as die boek klaar is, want jy raak geheg aan die vindingryke Judy en haar besonderse sin vir humor.

Human & Rousseau

Bestel by Kalahari.net