angelina.jpg

Angelina die Ballerina - Katharine Holabird

Angelina wil vreeslik graag ‘n ballerina wees. Sy dans van soggens tot saans - selfs wanneer sy huiswerk moet doen, of aantrek vir skool! Op ‘n dag gee Angelina se ma en pa vir haar ‘n geskenk wat haar die heel gelukkigste muis in die wêreld maak - balletklasse by Juffrou Trippeltoontjies!
Daar is reeds meer as ‘n miljoen kopieë van die boek wêreldwyd verkoop en die TV-reeks is op K-TV vertoon.

LAPA