Nog nie van ‘n Babalela gehoor nie? Ons weet hy - of is dit ‘n dit?- kan nie vreeslik groot wees nie, want Babalela is ‘n seSothowoord wat “klein” beteken. Maar wie of wat ‘n Babalela is, sal ‘n mens net eers uitvind wanneer ‘n mens hierdie boek, wat so kleurryk geïllustreer is, deurgelees het.
LAPA