Balkie het aangehou en aangehou dat hy sy eie boek wil hĂȘ. Toe maak Martie Preller en Elizabeth Pulles so. Maar eintlik bly hy (soos almal weet) op ‘n kleinhoewe buite Johannesburg saam met die pa en die ma en Isak en Bert en Karien en Roelf en Miaukatjie en die hoendertjies.
Human & Rousseau