bellablom.jpg

Bella-Blom en die Besonderse Ses - Marguerite Moon

Bella-Blom is ‘n oulike dogtertjie, maar wanneer sy lelik praat van haar mollige maatjie besluit haar ma dis tyd om haar ‘n belangrike les te leer. Haar ma vra die Verebos Fee om ses besonderse feetjies te stuur om vir Bella-Blom te leer dat dit nie oor die uiterlike gaan nie, maar oor wat aan die binnekant is. Min weet Bella-Blom dat hierdie nie jou gewone feetjies is nie. Marguerite Moon het hierdie oorspronklike storie geskryf en het self ook die illustrasies gedoen.

Genugtig!

Bestel by kalahari.net