bessiesmokkel.jpg

Bessie Hemelbesem En Die Skat Van Smokkelaarsbaai - Janie Oosthuysen

Bessie kan nie wag om met vakansie te gaan nie. Smokkelaarsbaai klink na ‘n baie opwindende plek. En hulle gaan boonop in ‘n vuurtoringhuis bly! Kort voor lank vat Bessie die pad saam met Ma en Pa Hemelbesem, tant Potjierol en Pietersielie die seekoei. Maar watter geheime en gevare skuil op Smokkelaarsbaai? ‘n Lekkerlag-avontuur vol vreemde karakters en prettige situasies wat jou tone sal laat omkrul van plesier!

LAPA

Bestel by kalahari.net