Markus word in die middel van die nag baie lus vir ‘n toebroodjie. In die kombuis kry hy onverwags vier flukse helpers… En hulle wil hom help om die BESTE TOEBROODJIE OOIT te maak! Maar daar is een klein probleempie…
LAPA
Bestel by kalahari.net