blomlaventel.jpg

Blommefeetjiemaats: Laventel red die somerdans - Kay Woodward (Vertaler: Susan Samuel)

Laventel is so besig om gereed te maak vir die Somerpartytjie, dat ‘n speletjie of twee lyk soos die ideale manier om te ontspan! Wanneer ‘n ramp hulle egter tref, sal Laventel en haar maats ‘n oplossing vind?

Human & Rousseau

Bestel by kalahari.net