blomrosiegeheim.jpg

Blommefeetjiemaats: Rosie se spesiale geheim - Kay Woodward (Vertaler: Susan Samuel)

Rosie se ou huis is vernietig en sy moet gou vir haar ‘n nuwe tuiste vind. Na ‘n wonderlike reis beland sy in die Blommefeetjietuin. Maar daar kry sy nĂªrens om te bly nie totdat sy ‘n digte bos in die hoekie van die tuin ontdek. Rosie sien ‘n doring en weet dadelik wat in daardie bos groei! Na moeilikheid met bose elwe, red sy ‘n roosbos en omskep dit in ‘n tuin wat almal geniet. Sal die elwe haar nou uitlos?

Human & Rousseau

Bestel by kalahari.net