Zinnia is mal daaroor om in die tuin te speel na haar blomme om te sien, maar eendag besluit sy om ‘n groepie kinders te volg. Sy geniet haarself gate uit, maar skielik besef sy dat dit al laat is en dat sy verdwaal het. Gelukkig daag hulp op en sy besef: Oos wes, tuis bes!
Human & Rousseau