Cowboy Koekemoer van die Klein-Karoo - Henry Ferreira
‘n Verbeeldingryke storie oor die avonture van ‘n eg Suid-Afrikaanse cowboy wat die skelms laat les opsĂȘ. Wanneer gevaar hom in die gesig staar, is Koekemoer die kalmste cowboy in die hele Klein-Karoo!