dinge_wat_kraak_maak.jpg

Dinge wat krrraakkk maak - Antoinette Nightingale

Chantel kan haar oë nie glo toe sy die dop van ‘n reusagtige eier in die kelder van hulle wynplaas ontdek nie. Sy’s nog meer verbaas toe sy die gediertetjie sien wat uit die eier uitkruip… Gebaseer op die gewilde musieksprokie “Gedroggie-innie-gat” soos opgevoer by Aardklop Kunstefees. Geskik vir jong lesertjies van 9-10 jaar.

LAPA