dinosourusopskop.jpg

Hop skop dinosourus-opskop - Tony Mitton & Guy Parker-Rees

Die grond begin skud van ‘n gegrom en ‘n gebrom. Almal wonder waarvandaan die groot gebulder kom. Skud, skud, sidder, sidder…Wat sê jy daar? Hier kom die dinosourusse. Dis tyd om te baljaar. Laat waai saam met Trikeratops, Stegosourus en hul vriende by die uitbundige Dinosourus-opskop!

LAPA