Toe juffrou haar klas stuur om goggas te soek, is sy baie verbaas oor wat hulle kry. Jy sal ook wees as jy die blaaie oopslaan en die enorme goggas sien wat van binne opwip. ’n Prettige opwipboek met driedimensionele opwip-illustrasies. ’n Visuele en taktiele ondervinding. ’n Verhaal met ’n subtiele, maar interessante opvoedkundige tema. Perfek vir voorlees.
Outeur: Keith Faulkner Illustreerder: Stephen Holmes Vertaler: Carina Diedericks-Hugo
Human & Rousseau