‘n Porselein herderinnetjie is verlief op die skoorsteenveër wat langs haar op ‘n tafel staan. Sy moet egter met ‘n lelike ou man wat op ‘n kis oorkant hulle uitgekerf is, trou. Die twee verliefdes besluit om te vlug, maar sal hulle dit in die wêreld daarbuite oorleef?
Afrikaans Philip De Vos
Human & Rousseau