In die middel van die wêreld, in die middel van die vlei, het ‘n vrolike knapie by sy oupa gebly. Sy naam was Huppel, en sy een groot begeerte was om ‘n maatjie te hê. Sy oupa beduie toe mooi vir hom wat hy moet maak om ‘n maatjie te kry. En toe Huppelkind doen wat sy oupa sê, kry hy meer maatjies as wat hy ooit van kom droom!
Tafelberg