kameelperde.jpg

Kameelperde kan nie dans nie

Krisjan is ‘n kameelperd, sy bene is lank en skraal. Hy het knopperige knieĆ« en ‘n nek soos ‘n telefoonpaal. Krisjan kan nie goed dans nie. Hy haat elke jaar die Bosvelddans. Maar op een pragtige maanlignag vind Krisjan uit dat jy partykeer net ander musiek nodig het as jy anders as al die ander is…

LAPA