kameelperdlag.jpg

Kameelperd wat so lag - Mwenye Hadithi

Lank gelede was Kameelperd die lawaaierigste dier op die grootse Afrika-vlaktes. Hierdie is die storie van hoe die kleinste Wit Reiertjie vir Kameelperd bewys het dat jy nie lawaaierig hoef te wees vir iemand om na jou te luister nie.

H&R

Bestel by kalahari.net