Het jy al ooit tee saam met ‘n renoster gedrink, borrels in die bad geblaas saam met ‘n kameelperd of in die modder gestoei met ‘n vark? Deel in die pret en gee jou verbeelding vrye teuels in hierdie heerlike diere-avontuur.
LAPA
Bestel by kalahari.net