Vir die kleinste dinosourus is dit baie moeilik om in te pas. ‘n Ander GROOT dinosourus voel ook eenkant en eensaam. Maar hulle vind uit dat jy net jouself hoef te wees om heeltemal perfek te voel!
Bestel by kalahari.net
LAPA