D J Opperman se Kleuterverseboek is een van daardie boeke waarvan daar in elke huis een behoort te wees. Dit is ‘n Afrikaanse classic wat nou, nĂ¡ baie jare, op openbare aandrang weer beskikbaar gestel word. ‘n Ouer wat vir sy kind ‘n boek soek met Afrikaanse versies en rympies hoef niks verder te soek as hierdie kosbare kompendium van Afrikaanse kinderverse nie.
Tafelberg