konseptekleur.jpg

Eerste konsepte: Kleure

Eerste konsepte:

Kleure
Syfers
Teenoorgesteldes
Vorms
Tyd
Lig die flappies en ontdek allerhande verrassings! ‘n Kleurvolle en interaktiewe reeks waardeur kinders aan konsepte soos kleure, vorms en tyd bekendgestel word.

LAPA