konseptetyd.jpg

Eerste konsepte: Tyd

Eerste konsepte:

Kleure
Syfers
Teenoorgesteldes
Vorms
Tyd
Lig die flappies en ontdek allerhande verrassings! ‘n Kleurvolle en interaktiewe reeks waardeur kinders aan konsepte soos kleure, vorms en tyd bekendgestel word.

LAPA

Bestel by kalahari.net