Eerste konsepte:
Kleure Syfers Teenoorgesteldes Vorms Tyd Lig die flappies en ontdek allerhande verrassings! ‘n Kleurvolle en interaktiewe reeks waardeur kinders aan konsepte soos kleure, vorms en tyd bekendgestel word.
LAPA