liefslaapkous.jpg

Ek is lief vir jou, slaapkous - Claire Freedman en Simon Mendez

Kyk, stadig word dit skemer. Die dag is byna verby. Diere regoor die wêreld begin ‘n snoesige slaapplek kry. Terwyl die son stadig ondergan en die sagte, silwer maan opkom, kruip die babadiere snoesig in om te gaan slaap terwyl hulle mammas oor hulle waghou. Hierdie versameling betowerende slaaptydryme en asemrowende illustrasies is die perfekte boek aan die einde van ‘n lang dag.

LAPA