Thys en Tobie dink Wolle is ‘n dagkat, maar hy is nie. Hy is ‘n nagkat, ‘n regte egte bietjie-slegte nagkat… ’n Bekoorlike storie oor ’n ondeunde kat wat graag laatnag rondkerjakker.
Tafelberg