sebastiaan.jpg

Sebastiaan se glimlag - Catherine Rayner

Sebastiaan die tier is hartseer. Hy het sy glimlag verloor. Daarom STREK hy sy groot, gestreepte lyf en vat die pad om dit te soek. In hierdie buitengewone boek word die skoonheid van die wêreld gevier – en die eenvoudige vreugde wat ons kan ervaar as ons ons oë daarvoor oopmaak.

LAPA

Bestel by kalahari.net