Die prins se nagsoentjie het verdwyn. Dit het verdwaal in die wilde, wrede woud waar grommende bere en tjankende wolwe woon. ‘n Dapper ridder word gestuur om die verlore soen op te spoor… Maar is hy dapper genoeg?
LAPA