storieboek.jpg

Die oorspronklike, ongewoon skrikjaende, werklik feitlike storieboek - Marjorie van Heerden

‘n Bundel lekkerlees-stories vir voorlees en selflees. Vol humor en ritme en pret en plesier. Soos die storie oor Ouma wat gedurig haar hoed verloor, en elke keer word dit iemand anders se nes. En Soekie wat nie kan slaap nie, want daar’s te veel skrikwekkende diere in haar bed. Kleurvolle, uitbundige illustrasies.

H&R

Bestel by kalahari.net